Duties/Pligte
- General reception and enquiries;
- Administrative and/or secretarial duties of allocated consultants/emeriti professors;
- Assisting support staff with undergraduate, postgraduate and RA-system administrative duties;
- Financial administration on SUNFin, including asset management of the Department;
- Facilities management and IT administration of the Departement;
- CPD administration of the Department;
- National Research Foundation (NRF) applications of the Department;
- Administration of the departmental MBCh B IV Elective Students programme;
- Administration of the departmental Academic Programme and Annual Academic Day;
- Organising departmental functions/workshops.
- Algemene ontvangs en navrae;
- Administratiewe en/of sekretariële pligte van toegekende konsultante/emeriti professore;
- Verleen bystand aan ondersteuningspersoneel met voorgraadse, nagraadse en NA-sisteem administratiewe pligte;
- Finansiële administrasie op SUNFin, insluitend batebestuur van die Departement;
- Fasiliteitsbestuur en IT-administrasie van die Departement;
- VPO-administrasie van die Departement;
- Nasionale Navorsingstigting (NNS) aansoeke van die Departement;
- Administrasie van die departementele MBCh B IV Elektiewe Studenteprogram;
- Administrasie van die departementele Akademiese Program en Jaarlikse Akademiese Dag;
- Reël van departementele funksies/werkswinkels.
Job Requirements/Pos Vereistes
- Grade 12;
- Certificate in administration;
- At least three years' experience in administration of which at least one year should be within a similar environment;
- Applicable experience with the University's - or a similar tertiary institution's - information, financial and administrative systems;
- Proven computer skills in MS Word, MS Excel, MS Power Point and MS Outlook;
- Sound language abilities in English with a willingness to work in a multilingual environment;
- The ability to perform detailed administrative tasks under pressure and with great precision;
- Proven ability to work independently as well as in a team;
- Proven ability to work with confidential information;
- Proven ability to plan, organise and prioritise tasks.
- Graad 12;
- Sertifikaat in administrasie;
- Minstens drie jaar se ervaring in administrasie waarvan minstens een jaar binne 'n soortgelyke omgewing moet wees;
- Toepaslike ervaring met die Universiteit - of 'n soortgelyke tersiêre instansie - se inligtings-, finansiële- en administratiewe stelsels;
- Bewese rekenaarvaardighede in MS Word, MS Excel, MS Power Point en MS Outlook;
- Goeie taalvaardighede in Engels met die bereidwilligheid om in 'n veeltalige omgewing te werk;
- Die vermoë om gedetailleerde administratiewe take met groot noukeurigheid en onder druk te kan uitvoer;
- Bewese vermoë om onafhanklik asook om as deel van 'n span te werk;
- Bewese vermoë om met vertroulike inligting te werk;
- Bewese vermoë om take te beplan, te organiseer en te prioritiseer.
Recommendation/Aanbeveling
- Administrative knowledge and experience within an academic environment;
- Applicable experience with a tertiary institution's financial systems.
- Administratiewe kennis en ervaring in 'n akademiese omgewing;
- Toepaslike ervaring met 'n tersiêre instansie se finansiële stelsels.
We regret to inform you that this job opportunity is no longer available