Lecturing undergraduate modules in die Department of Public Law, including Public International Law as well as, but not limited to, Interpretation of Statutes and/or Legal Philosophy.
Actively researching, writing and publishing in the assigned field(s) of law, with a focus on Public International Law.
Postgraduate supervision in Public International Law and other specialised areas covered by the Department.
Contributing to the administrative functioning of the Department and Faculty.
Performing such other duties as assigned by the Faculty.
Onderrig van voorgraadse modules in die Departement Publiekreg, met inbegrip van Publieke Internasionale Reg, asook (maar nie uitsluitlik) Uitleg van Wetstekste en/of Regsfilosofie.
Aktiewe navorsing, skryf en publikasie in die toegewyse regsrigting(s), met 'n fokus op Publieke Internasionale Reg.
Nagraadse studieleiding in Publieke Internasionale Reg en ander gespesialiseerde regsrigtings in die Departement.
Dra by tot die administratiewe funksionering van die Departement en Fakulteit.
Uitvoering van ander take soos deur die Fakulteit toegewys.
Job Requirements/Pos Vereistes
An LLM with a relevant undergraduate degree in law.
'n LLM met 'n toepaslike voorgraadse regsgraad.
Recommendation/Aanbeveling
An LLD in Public Law.
A strong interest in research.
Good interpersonal relationships.
Postgraduate training, research, publications, or teaching experience in Public International Law.
Legal practical experience.
Multilingualism.
Strong academic record.
'n LLD in Publiekreg.
Sterk navorsingsbelangstelling.
Goeie interpersoonlike verhoudinge.
Nagraadse opleiding, navorsing, uitsette of onderrig ervaring in Publieke Internasionale Reg.
Regspraktiese ervaring.
Veeltaligheid.
Sterk akademiese rekord.
We regret to inform you that this job opportunity is no longer available