Job Opportunities in South Africa


October 15, 2024

Ligpos (Pty) Ltd

Rayton

OTHER


Administratiewe en Finansiële Klerk

Ligpos - Pos Vakature: Administratiewe en Finansiële Klerk
Posbesonderhede:
Posbenaming: Administratiewe en Finansiële Klerk
Arbeidsveld: Admin, finansies, Menslike Hulpbronne

Beskrywing van die Pos:
Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir daaglikse administratiewe take, insluitend rekordhouding en data-inlees in Excel. Die pos sluit finansiële administratiewe take en boekhouding in, asook die hantering van werknemers se inligting en tydstate. Dit is noodsaaklik dat die kandidaat goeie rekenaarvaardighede het, met vorige ervaring in 'n payroll stelsel en gevorderde Excel-vaardighede.


Pos Pligte en Sleutelwerksaamhede:

  • Payroll en HR
  • BTW en dieselrebatte
  • EMP201 en EMP501 indien
  • Verlof inlees en bestuur van kleredrag (PPE) vir werknemers
  • Global GAP data-inlees
  • Liasieer en leërs op datum hou
  • Werknemers se dokumentasie
  • Noodhulp sal 'n voordeel wees
BOEHOEFTE VEREISTES VIR POS:

Kritiese Vereistes:

  • Moet Engels kan verstaan en praat
  • Graad 12 met 'n diploma of graad in Finansies of Menslike Hulpbron Bestuur
  • Vaardigheid in MS Excel, Word en Power Point
  • Minimum 5 jaar ondervinding in finansiële en administratiewe werk
Voordelige Vereistes:
  • Ervaring met SARS en compliance
  • Boekhoudkundige agtergrond
  • Aandag aan detail
  • Hulpvaardigheid en probleemoplossingsvaardighede
Vaardighede:
  • Boekhouding
  • Payroll
  • Administratiewe vaardighede
Basiese Eienskappe:
  • Aandag aan detail
  • Konsentrasie
  • Goeie gesindheid
  • Leergierig en nederig
  • Vinnig en akkurate werker
  • Integriteit en eerlikheid
  • Lojaliteit
  • Volwassenheid
Spesifieke Verbode Aspekte:
  • Geen dwelms of oneerlikheid nie
  • Geen kriminele rekord nie
  • Minstens 5 jaar by een werkgewer
  • Nie geïnteresseerd in onervare studente nie
  • Moet netjies en professioneel wees
  • Verlof moet meestal in die winter geneem word
Werksomgewing:
Beskrywing: Die pos alles finansieel en administratief, maar is spesifiek vir 'n boerdery. 'n Sterk werksetiek en die bereidheid om langer ure te werk is noodsaaklik.

Werkplek: Tussen Donkerhoek en Rayton
Werkplek Streek: Verskillende werksplekke, maar op een perseel werk

Dienperiodes:
Indiensnemingdatum: 01/11/2024

Werksure & Werksdae:
  • 40 tot 45 uur per werksweek
  • Vaste werksweek
Verlof:
  • 1 dag verlof vir elke 17 dae gewerk
  • 30 siekverlofdae in 'n 3 jaar siklus
  • 3 dae gesinsverlof per jaarlikse verlofsiklus na 4 maande diens
  • 4 maande kraamverlof volgens Arbeidswet
Kennisgewingstydperk:
  • 1 week indien minder as 6 maande gewerk
  • 2 weke indien meer as 6 maande maar minder as 'n jaar gewerk
  • 4 weke indien langer as 'n jaar gewerk
Vergoeding vir Dienste:
  • Maandelikse besoldiging, afhangend van die kandidaat se profiel
  • Betaling twee weekliks
Verdere Opleiding:
  • Basiese vaardighede en interne stelsels opleiding by hoofkantoor
  • Noodhulp opleiding van 2 dae deur 'n derde party
Individue wat aan die vereistes van die pos voldoen, word aangemoedig om aansoek te doen.

Latest Job Opportunities


October 20, 2024

Six Sense
IT Officer

Cape Town

OTHER

View Details

October 20, 2024

EY
Associate / Senior Associate IT Audit: Johannesburg & Cape Town

Cape Town

View Details

October 20, 2024

EY
IT Audit: Manager/ Assistant Manager IT Audit Cape Town

Cape Town

View Details

October 20, 2024

EY
Associate Director- Valuations - Cape Town

Cape Town

View Details

October 20, 2024

EY
Indirect Tax Assistant Manager (VAT) (CPT/JHB) 1 1

Cape Town

View Details

October 20, 2024

EY
SAP Solutions Architect - Manager 1

Cape Town

View Details

October 20, 2024

Stellenbosch University
Lecturer: Department of Public Law

Stellenbosch

View Details

October 20, 2024

Stellenbosch University
Maties Netball Head Coach

Stellenbosch

View Details

October 20, 2024

City of Cape Town
Assistant Professional Officer - IT Change Control Coordinator IS&T

Cape Town

View Details

Similar Jobs


October 14, 2024

Adendorff Machinery Mart
Retail Shop Assistant - Tools and Machinery - Klerksdorp

Klerksdorp

OTHER

View Details

October 9, 2024

Smollan
FIELD MANAGER I | Klerksdorp

Klerksdorp

PART TIME

View Details

October 1, 2024

Adendorff Machinery Mart
Counter Salesman (Retail) - Tools and Machinery - Klerksdorp

Klerksdorp

OTHER

View Details

October 18, 2024

BUCO
Buyer - BUCO Klerksdorp

Klerksdorp

OTHER

View Details

October 15, 2024

BUCO
Sales Representative (External) - BUCO Klerksdorp

Klerksdorp

OTHER

View Details

October 16, 2024

The Building Company
Sales Representative (External) - BUCO Klerksdorp

Klerksdorp

FULL TIME

View Details

New Jobs from This Company


October 15, 2024

Ligpos (Pty) Ltd
Vragmotor drywer / Truck Driver

Rayton

OTHER

View Details

October 11, 2024

Ligpos (Pty) Ltd
Assistent Aanlegbestuurder

Modimolle

OTHER

View Details